4 Bed House in Paradise Beach

4 3 2 735 m² 390

Hierdie eiendom is gelee in Paradysstrand... n rustige, misdaadvrye area waar jy nog die see se gesuis hoor, die bokkies, skilpaaie en voels in hul natuurlike habitat ervaar. Hierdie is enige natuurliefhebber se droom!!

Ongelooflike berguitsigte en sonsondergange wag op jou vanaf die leefarea en balkonne. Dit is ook binne oomblikke se stap na die mees ongerepte strande!!

Die groot huis maak plek vir n groot familie en is verseker n onthaler se droom met 2 ingeboude braai areas. Vertrekke is groter as normaal met genoeg kaste wat deur n meester skrynwerker gebou is. Die moontlikhede is onbeperk en n gedeelte kan selfs omskep word om n ekstra inkomste te genereer.

Kom besigtig gerus die woning sodat jou hart kan vrede maak met die stad se gewoel!

Property details

  • Listing number T4268319
  • Property type House
  • Erf size 735 m²
  • Floor size 390 m²
  • Rates and taxes R 790

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 3
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Covered Parkings 2
  • Pet Friendly
  • Balcony
  • Staff Quarters

Photo gallery

>