R 3 950 000
calculate bond costs

4.3 ha Smallholding in Bloemfontein Outlying

7 2 4.3 ha 535 m²

Nuut in die Mark[removed]

Kom kyk gerus na die baie mooi skoon en netjiese kleinhoewe van 4.28 ha met baie goeie waarde vir jou belegging.

Die hoewe bestaan uit 2 wonings - ruim en gerieflik, met alles waarna jy op soek is.

Een is ''n vierslaapkamer huis en die ander een ''n drieslaapkamer met al die geriewe waarna jy verlang.

Ekstras sluit in: grasdaklapa, swembad.

Hier is ook n eenslaapkamer woonstel.

2 180 m2 toegeboude store, een met ''n sementvloer vir hoenderproduksie en 1 vir algemene opberging en hantering.

Hiers 2 boorgate met lewerings van 20 kl/h en 40 kl/h, wat op sonkrag is.

5 kampies met drupbesproeiing om lammers mee af te rond (mengsel aangeplante weidings).

Varkhokke vir speenvarkgroei.

Beesdrukgang en kraal.

Die eiendom kan homself betaal met verhuring van verbeterings en met sy ligging wat ideaal is in ''n stil en veilige omgewing, 5 km Wes van die N1.

Kontak my gerus om teleurstelling te voorkom.

Property details

  • Listing number T5275546
  • Property type Small Holding
  • Listing date 22 Oct 2025
  • Land size 4.3 ha
  • Floor size 535 m²
  • Rates and taxes R 1 300

Property features

  • Bedrooms 7
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Flatlets
  • Pool

Photo gallery