R 1 200 000
calculate bond costs

1 ha Farm in Rayton

1 2 2 1 ha

1 Ha Smallholding for Sale in Kleinfontein

Baie netjiese 1 Ha Hoewe te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap. Hierdie Hoewe het ''n netjiese houthuis op met eenslaapkamer, maar kan maklik in ''n tweeslaapkamer verander word. Daar is twee badkamers, ''n oopplan leefarea, eetkamer en kombuis. Daar is twee dubbel kar afdakke, ''n stoorkamer, twee buite Wendy huise, asook ''n eenslaapkamer mobiele woning parkhome met ''n badkamer. Die hoewe het 2 x 5000 L water tenks, son asook gas geysers. Die eiendom is op sonkrag en beskik ook op ''n bystand kragopwekker indien die son te min is.

Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.

Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T4947918
  • Property type Farm
  • Listing date 20 Jul 2026
  • Land size 1 ha
  • Levies R 3 000

Property features

  • Bedrooms 1
  • En-suite 1
  • Bathrooms 2
  • Dining areas 1
  • Covered parking 2
  • Flatlets
  • Built in cupboards
  • Kitchen
  • Family TV room
  • Water included

Photo gallery