3 Bed House in Montana Gardens

3 2 147

Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.

Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet hierdie splinternuwe en meer bekostigbare aftree-ontwikkeling word nou bekend gestel in Montana, Pretoria. Die landgoed bied inwoners toegang tot ''n 15Ha Bosveld-natuurpark met pragtige sonsondergange, ''n ryk voëllewe en naderby uitsig op vrylopende impalas. Groot pogings word aangewend om natuur ''n deel van die inwoners se leefstyl te maak met geriewe soos staproetes en voëlkykplekke.

Geriewe, hospitale en mediese geriewe in die omliggende area:

Mediese fasiliteite:

Montana Netcare Hospital - 2.6 km

Healthworx Medical Centre - 4.1 km

Eugene Marais Hospital - 15.5 km

Sport en ontspanning:

Akasia Golf Club - 21 km

Hillside Golf Club - 17.1 km

Pebble Rock Golf Village - 20 km

Mooipoort Golf Course - 11.3 km

Wonderboom Bowling Club - 3.8 km

Zambezi Tennis Club - 3.8 km

Dinokeng Game Reserve - 35.1 km

Pretoria Boeremark - 12.1 km

Atterbury Theatre - 12.2 km

Roodeplaat Dam Nature Reserve - 14.2 km

Afriforum Theatre - 15.3 km

Austin Roberts Bird Sanctuary - 16.6 km

Ludwig''s Roses - 25 km

Pretoria National Botanical Gardens - 11.4 km

Wonderboom Nature Reserve and Hiking Trails - 10.9 km

Winkelsentrums:

Zambezi Junction - 2.1 km

Kolonnade and Kolonnade Retail Centre - 3 km

Montana Crossing - 4.1 km

Menlyn Mall - 16.3 km

Brooklyn Mall - 17.3 km

Onvergeetlike sonsondergange, die simfonie van die Bosveld se ryk voëllewe, die ongelooflike geur van Bosveldbome na die reën, ''n gevoel van veiligheid, en die warm kameraadskap van mense wat opreg omgee vir mekaar - dit is wat jy sal ervaar as jy Bergvallei Aftree Landgoed as jou aftree-adres kies.

Kontak ons vandag om jou plek vir ''n eksklusiewe besigtiging te bespreek!

Property details

  • Listing number T4565142
  • Property type House
  • Floor size 147 m²
  • Rates and taxes R 2 752
  • Levies R 3 645

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Access Gate
  • Alarm
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Club House
  • Fenced
  • Golf Course
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Garden Cottage
  • Built In Braai

Photo gallery

>