Back
Menu
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 1
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 2
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 3
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 4
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 5
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 6
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 7
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 8
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 9
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 10
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 11
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 12
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 13
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 14
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 15
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 16
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 17
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 18
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 19
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 20
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 21
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 22
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 23
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 24
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 25
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 26
1 ha Farm in Kleinfontein photo number 27

1 ha Farm in Kleinfontein

R 1 200 000

Address: kleinfontein
3 Beds
1 Baths
2 Garages
Land Area 1 ha

Woonhuis geleë op n pragtige boomryke 1-Hektaar Hoewe Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton.

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Hierdie siersteen huis op n 1-Hektaar Kleinhoewe bied die volgende: 3 slaapkamers, 1 volledige badkamer, kombuis met n ruim spens, oopplan leefarea, twee kuier-stoepe en n dubbel motorhuis.

Die woonhuis is geleë op n klein gedeelte van die Hoewe en die res van die Kleinhoewe is onverbeterd en boomryk.

Meer informasie oor Die Hoewes in Kleinfontein:

Pioniers Hoewes: Dit is die eerste hoewes wat uitgel is en is net suid van die Tandem hoewes geleë. Hierdie hoewes strek tot die spoorlyn wat Paul Kruger vervoer het toe hy as banneling na Switzerland vetrek het. 105 hoewes van ongeveer een hektaar is hier uitgesit waarvan reeds 60 op gebou is.

Tandem Hoewes: Hierdie hoewes l net suid van die Rhenosterfonteinpad en beslaan elk ongeveer een ha. 70 hoewes is uitgesit waarvan 10 reeds op gebou is. n Voëlpark is om n kwarriegat met water ontwikkel op hierdie hoewes. Die boomryke hoewes het ''n landelike atmosfeer met verskeie inwoners wat op kleinskaal boer. Buiten die plant van Oulandsgras is daar ook hoewebewoners wat skape en hoenders aanhou. Perde en perderuiters is ook ''n bekende gesig in die grondpaaie. Straatname is eg Afrikaans en strate soos Briekblok, Pioniersweg en Juk straat maak mens gou attent daarop dat jy in ''n Afrikaner Kultuurdorp is.

Dienste: Soos in ander dele van Kleinfontein verskaf Kleinfontein se bestuur dienste soos water en sekuriteit en die ingang na die hoewes word 24 uur beman. Elektrisiteit word egter hier direk aan gebruikers gelewer via Eskom. Talle Hoewebewoners maak gebruik van alternatiewe energie en maak nie gebruik van Eskom nie.

Kleinfontein is ''n unike Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm vaneiendomsbesitinSuid-Afrika.In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind.

Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
3
Bedrooms
2
Garages
Kitchen
Pantry

Contact Agent

Need a home loan?