21 ha Farm in Bela-Bela (Warmbaths)
Kreatiewe Gemengde boerdery op sy beste
Gemengde boerdery bestaan uit skaapwerk fasiliteite, voerkraal, varkhokke en hoenderhok. Dan is daar die neutbome, lemoenbome en avokadopeer bome.
Water is drie damme (een vir besproeiing), 2 boorgate en ''n fontein.
Die buitegeboue is baie funksioneel. ''n Werkswinkel, stoorkamers, werkers huise, skaapkraal onder dak en ''n hout wendy huis.
Die aparte twee slaapkamerhuis kan verhuur word om inkomste aan te vul.
Die plaashuis is ''n klassieke huis van vergange se dae - netjies afgewerk en toegerus. Elk van die vier slaapkamers het sy eie badkamer en kaggel in die kamer ingebou. Elke kamer beskik oor sy eie buitedeur. Die eetkamer, sitkamer en familiekamer is, eie aan die era toe die huis gebou is, groot en ruim. Kombuis is goed toegerus.
Buite die huis is ''n groot klubhuis waar heerlik ontspan en gespeel word. Die is toegerus met ''n mooi houtkroeg, jakuzzi, boma, pizza oond, braai geriewe en ''n groot kuier area.
Lieflike swembad vir die warm somers.
Geen grondeis op die plaas.
Property details
- Listing number T5174504
- Property type Farm
- Listing date 1 Aug 2025
- Land size 21 ha
- Rates and taxes R 800
Property features
- Bedrooms 4
- En-suite 1
- Bathrooms 4
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 7
- Flatlets
- Pet friendly
- Access gate
- Alarm
- Built in cupboards
- Laundry
- Patio
- Pool
- Scenic view
- Staff quarters
- Storage
- Kitchen
- Family TV room
- Paving
- Built In braai
- Lapa
- Aircon