R 1 750 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Koro Creek Golf Estate

3 2 2 152 m²

3 Bedroom Retirement House for Sale

Lewensstyl Aftrede in Koro Creek Golflandgoed.

Hierdie aftreehuis in ''n veilige bosveldomgewing bied:

- 3 slaapkamers

- 2 vol badkamers

- Oopplan leef area en kombuis

- Toegeboude braai stoep

- Privaat en netjiese tuin

- Dubbel motorhuis plus toilet

Hierdie aftreeontwikkeling binne Koro Creek Golflandgoed bied al die voordele van ''n natuur lewensstyl in rustige en veilig omgewing met die voordele wat deeltitel eienaarskap bied.

Buiten die netjiese en gewilde golfbaan, is die klubhuis en restaurant, tennisbane en staproetes en vrylopende wild vir persoonlike gerief.

24 uur sekuriteit en toegangsbeheer maak hierdie ''n veilige aftreehawe.

In Modimolle (Nylstroom) is alle noodsaaklike dienste, winkels en sportgeriewe binne maklike bereik met winkelsentrums en restaurante.

Die beoogde privaathospitaal sal waarskynlik gedurende 2025 begin met bouwerk en sal reg langs Koro Creek gelee wees.

Kontak ons nou vir besigtiging en ontdek die Koro Creek Lewensstyl.

Property details

  • Listing number T5025177
  • Property type House
  • Listing date 31 Mar 2025
  • Floor size 152 m²
  • Rates and taxes R 1 480
  • Levies R 2 400

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Pet friendly
  • Security post
  • Garden

Photo gallery