86 ha Farm in Modimolle

86 ha 250

BEAUTIFUL 86Ha FARM FOR SALE IN MODIMOLLE!

Farm is split in 2 portions with the main road in between the 2.

Rainfall between 650 1 000mm p/j. 3Phase Power. Vat registered.

1st portion consists of:

1 point pivot + - 8Ha. A cement dam with a ground dam and the borehole is also found on the upper portion. Passive income could be generated from selling the grassing.

2nd portion consists of 77 000 cubic meter of water rights, 4 store rooms with power close to the main home.

3 Bedroom 2 bathroom family TV Room, dining room a study room and a sitting room can be found in this lovely home.

Laundry Room with a separate room and a kitchen. Workers accommodation with power.

Winsgewende 86Ha Plaas te koop in die Waterberg area.

Plaas is in 2 gedeeltes verdeel met die hoofpad tussen die 2.

Reënval tussen 650 1 000 mm p/j. 3-fase krag. Btw geregistreer.

1ste gedeelte bestaan uit:

1 punt spil + - 8Ha. ''n Sementdam met ''n gronddam en die boorgat word ook op die boonste gedeelte gevind. Passiewe inkomste kan gegenereer word uit die verkoop van die gras.

2de gedeelte bestaan uit 77 000 kubieke meter waterregte, 4 stoorkamers met krag naby die hoofhuis.

3 Slaapkamer 2 badkamer gesins TV Kamer, eetkamer, studeerkamer en ''n sitkamer is in hierdie lieflike huis te vinde.

Waskamer met ''n aparte kamer en ''n kombuis. Werkers verblyf met krag.

Property details

  • Listing number T4202028
  • Property type Farm
  • Erf size 86 ha
  • Floor size 250 m²

Photo gallery

>