3 Bed House in Modimolle

3 2 497 m² 230

Netjiese 3 slaapkamer huis te koop in aftreeoord in Modimolle

Oopplan sit/eetkamer met ruim kombuis en opwas area

Die kombuis het quarts top werksspasies en baie soliede houtkaste

3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het lugversorgers. Die hoofslaapkamer met ensuite badkamer. Die 2 de badkamer is volledig met bad en stort.

Die dubbelmotorhuis met direkte ingang in die huis en dubbel motorafdak voor.

Vanuit die kombuis is ''n braai afdak suidekant en sonstoep noordekant van die huis.

Klein lae onderhoud tuin met watertenk en drukpomp

Kontak my vir besigtiging of meer inligting

Property details

  • Listing number T4286181
  • Property type House
  • Erf size 497 m²
  • Floor size 230 m²
  • Rates and taxes R 1 050

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Pet Friendly
  • Laundry
  • Patio

Photo gallery

>