5 ha Farm in Modimolle
Vakansiehuis diep in die bosveld.
Jou eie ideale 6 hektaar Waterberg vakansie-wegbreek eiendom wat deel vorm van ''n 2000 hektaar natuurplaas. Die eiendom is gele tussen Modimolle en Bela-bela in Limpopo.
Veilige, stil verblyf in ''n goed toegeruste hoofhuis van 210m². Die 3x slaapkamers het almal en suite badkamers. Funksionele oop plan kombuis met ''n groot oop getelde stoep met braaigeriewe. Kant Seile beskikbaar vir die groot stoep vir die koeler winters aande. UCO en HOB.
Diefwering en veiligheidshekke verseker veiligheid. Aluminium vensters.
12KVA sonkrag omsetter met 4x 5.5kva Lithium batterye.
''n Hoogliggende lapa met braaiplek kyk uit op golwende Waterberg rante. Plaspoel. Lieflike inheemse Bosveld bome en struike versier die Waterberge sover as die oog kan sien.
150m² motorhuis met groot elektriese deur, werkswinkel en ekstra stoorplek.
2slk woonstel met oopplan kombuiswoonkamer, m.e.s. en buite braai-area. Wendy huis.
R2.4M Kommissie en belasting op kommissie ingesluit.
Property details
- Listing number T5307371
- Property type Farm
- Listing date 17 Nov 2025
- Land size 5 ha
- Floor size 375 m²
- Rates and taxes R 490
- Levies R 500
Property features
- Bedrooms 3
- En-suite 1
- Bathrooms 3
- Lounges 1
- Garage parking 3
- Pet friendly
- Pool
- Staff quarters
- Storage
- Kitchen
- Fireplace
- Built In braai
- Lapa