R 980 000
calculate bond costs
22 ha Land available in Modimolle
22 ha
Skep jou eie bosveld tuiste
Soek jy ''n plasie in die Waterberge met ''n mooi uitsig?
Bewerkbare kleinhoewe van 22.2ha op sand/leem grond, 33km van Modimolle te koop.
2x boorgate nie toegerus. Wildheining aan 2 langste kante. Een kort kant beesdraad, ander een geen draad.
R980 000. Agentekommissie en btw daarop ingesluit.
Property details
- Listing number T5313769
- Property type Residential Land
- Listing date 22 Nov 2025
- Land size 22 ha
- Rates and taxes R 200