2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

2 2 1 149 m² 135

Twee slaapkamer huis te koop by Die Oog Aftree Landgoed Naboomspruit.

Die Oog Aftree Landgoed! Pragtige twee slaapkamer huis tenvolle rolstoel vriendelik gebou en ingerig.

Perfekte ligging met n pragtige uitsig op die oopveld, geen ontwikkeling kan verder voor hierdie huis gedoen word nie en storm waters is geen probleem.

Hierdie mooi huis nooi mens vriendelik binne. Die huis is gemaklik en gerieflik ingerig en absoluut rolstoel vriendelik. Pragtige oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer, hier is ook voorsiening gemaak vir n kaggel vir die koue wintersaande. Die sitkamer se skuif deur loop uit na die oopstoep wat uitkyk op die oopveld voor die huis waar die Njalas gereeld kom kuier. Die twee slaapkamers het skuif deure wat uitloop na die privaat tuin. Die badkamers is besonders, die geyser is 16 liter gas en elektries gekombineerd. Enkle motor huis met n afstandbeheerde deur, die waskamer geriewe is ook voor in die motor huis. Hier is ''n vertrek vir ''n ekstra kamer of lekker stokperdjie werkskamer. Dubbel motor afdak met netjiese plaveisel in die oprit.

DIE OOG AFTREE LANDGOED is een van die beste aftree geleenthede in die land. Georganiseerd en veilig met 24 uur sekuriteit. Die vakansie leefstyl is uniek! Die heffing sluit die buite versekening van die geboue in, tuindienste 1 x per week, huis skoonmaak dienste 1 x per week. Water en die gebruik van die fasiliteite op die oord. Middag etes word daagliks verskaf op bestelling teen ''n lae tarief .Die Mediese versorgings eenheid gee gemoedrus. Hier word baie aktiwiteite en stokperdjies aangebied vir die inwoners. Kontak my vandag nog vir ''n afspraak.

Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag

Property details

  • Listing number T4424762
  • Property type House
  • Erf size 149 m²
  • Floor size 135 m²
  • Rates and taxes R 1 220
  • Levies R 3 500

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Open Parkings 1
  • Laundry
  • Patio
  • Study
  • Garden
  • Family Tv Room
  • Fireplace

Photo gallery

>