New

2 Bedroom House in Mookgophong Outlying

2 1 1 250 m² 71 m²

Aftree huis in die Bosveld by Die Oog Aftree- Landgoed

Pragtige aftree woning te koop in Die Oog Aftree Oord.

Hierdie gerieflike huis is Privaat en maklik onderhoubaar.

Die huis bied n groot oop plan kombuis wat vloei na die sitkamer met ''n skuifdeur na jou privaat kuier area met ''n ingeboude braai. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, wasbak, 2 plaat stoof en plek vir twee elektriese toebehore en yskas.

Die hoofslaapkamer is ruim met ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer vat gerieflik n dubbel bed met ook ingboude kaste. Daar is een badkamer met n stort, toilet en wasbak.

Daar is n afdak vir een motor.

Die Oog aftree-landgoed is ''n unieke aktiewe leefstyl vir 50 persone en gee blyplek vir mense wat nie kans sien vir ''n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan.

Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

Property details

  • Listing number T5330291
  • Property type House
  • Listing date 9 Dec 2025
  • Land size 250 m²
  • Floor size 71 m²
  • Rates and taxes R 600
  • Levies R 3 950

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Covered parking 1
  • Pet friendly
  • Pool
  • Security post
  • Garden

Photo gallery