4 Bed House in Hartbeesfontein

R 925 000

Botha & Botha Attorneys Inc - Shinique Steyn

3%.com Properties-Botha & Botha Attorneys Inc

4 Bed House in Hartbeesfontein

R 925 000

4 Beds
2.5 Baths
2 Garages
Land Area 4597 m²

BARGAIN OF THE DECADE!!!

Wat n ruim lieflike woning te koop in Hartbeesfontein Noord-Wes.

Sterk toegeruste fuksionele boorgat 3000liter per uur toegerus met nuwe dompelpomp, nuwe riolering, onafhanklike water toevoer gekoppel aan boorgat met besproeing.

Nuut ontwerpte kombuis - met skottelgoedwasser, Eiland, Bosch Gasstoof en gas oond.

2.5 Badkamers volledig oorgedoen.

4 ruim slaapkamers.

Groot, privaat buite stoep, uitstekend vir onthaal met ingeboude braaier.

Gevestigde tuin , afwisselend met bantam klippies en ontwerpte tuin.

2 X Elektriese hekke.

Dubbel motorhuis met baie afdakke.

Nuut geverf - Ingeboude kaste en opgeknap, blinders ingesluit in koop.

Baie Ruim 1 Slaapkamer woonstel, of ideaal om besigheid/kantore/praktyk vanaf te bestuur. Alarm stelsel, Geintegreerde Water Verkoelingstelsel, veiligheids omheining grens aan privaat wildspark.

Vir meer inligting skakel agent vir afspraak en besigtiging.

Moet nie hierdie prag-woning misloop nie.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2.5
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Open Parkings
Family Tv Room
Garden
Kitchen
Pet Friendly
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Botha & Botha Attorneys Inc - Shinique Steyn

Botha

& Botha Attorneys Inc - Shinique Steyn

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bed House in Hartbeesfontein

R 925 000

4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 1
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 2
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 3
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 4
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 5
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 6
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 7
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 8
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 9
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 10
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 11
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 12
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 13
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 14
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 15
4 Bed House in Hartbeesfontein photo number 16

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent