R 925 000
calculate bond costs
4 Bedroom House in Oos-Einde
4
2
3
Lieflike veilige Gesins woning in Oos- Einde TE KOOP of TE HUUR !!!!! Beskikbaar van 1 Januarie 2023,Ideaal vir ''n jong gesin met kleuters wat speel en baljaar, daar is ''n lieflike onthaal area en ''n swembad. 4 Slaapkamers 2 badkamer, moderne kombuis met meer as genoeg kaste. Sentraal geleë naby Dawid Brink Laerskool en ,winkelsentrum . Moenie hierdie geleentheid mis nie.
Property details
- Listing number T3956933
- Property type House
- Listing date 19 Aug 2025
- Rates and taxes R 3 600
Property features
- Bedrooms 4
- Bathrooms 2
- En-suite 1
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Covered parking 3
- Pet friendly
- Access gate
- Built in cupboards
- Fenced
- Pool
- Kitchen
- Garden
- Family TV room
- Paving
- Lapa