3 Bedroom House in Orania
3 Bedroom House in Orania
Kaaps Hollandse Argitektuur drie slaapkamer huis met twee badkamers , waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die huis het bae netjiese en moderne afwerkings, asook ''n sitkamer, eetkamer en kombuis. Daar is ook ''n opwaskamer met ''n dubbelwasbak en plek vir ''n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het Alumium raam vensters, wat lae onderhoud bied, asook blinders in die badkamers en leefareas. Die vertrekke is ruim wat dit die ideale woning maak vir ''n gesin. ''n Vesel punt is bekikbaar vir internet. Daar is ''n dubbel afdak vir parkering en ''n netjiese gevestigde grasperk. Die eiendom is stapafstand van dokters, winkels en skole.
Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Property details
- Listing number T5285036
- Property type House
- Listing date 29 Oct 2025
- Land size 656 m²
- Floor size 105 m²
- Levies R 1 425
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- En-suite 1
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Open parking 1
- Covered parking 1
- Pet friendly
- Walk in closet
- Kitchen
- Scullery