POA

3 Bed House in Jan Kempdorp

3 2 1500 m²

Geleë op ''n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis ''n lus vir die oog.

''n Groot pluspunt is die boorgat.

Die huis bied die volgende :

- Oopplan woonkamer met lugversorger

- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir wasmasjien/Tuimeldroër en skottelgoedwasser) asook ingeboude oond en plate. Dubbelwasbak en groente wasbak.

- die hele huis is geteël

- Netjiese badkamer in gang met bad/toilet en wasbak

- 3 kamers wat groot genoeg is vir dubbelbeddens of groter met ingeboude kaste

- die Hoofslaapkamer is en-suite met volledige badkamer.

Stap jy by die agterdeur uit is daar ''n gesellige lapa en buitetoilet met wasbak.

Die erf is groot genoeg vir uitbreiding en bied genoeg speelplek vir kinders.

Enkel motorhuis

Die huis is omhein met hek

Moenie die een misloop nie.

Ons help graag met GRATIS Pre Kwalifikasies.

Kontak Mariëtte vandag nog

Property details

  • Listing number T4500323
  • Property type House
  • Erf size 1500 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Garages 1
  • Pet Friendly

Photo gallery

>