R 3 800 000
calculate bond costs

3 Bed House in Great Brak River

3 2 2 1.2 ha 210

Groot Brakrivier Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te Koop

Hierdie hoewe van 1.16 ha, het n mooi uitsig na die berge en oseaan.

Die huis het ook 2 badkamers, oopplan kombuis, leef area, binnebraai en eetkamer. En baie kaste.

Die huis is sopas opgeknap, het volle munisipale dienste en koopkrag.

Die hoewe is omhein met 2.4m wildsheining, met n skuifhek by die huis vir toegang tot die hoewe.

Daar is ook n oop staalskuur van 300 m, sowel as kleiner buitegeboue.

n 2de Woning van n maksimum van 150 m mag hier gebou word ideaal vir n Oupa of Ouma wat saamkom.

Kom geniet die vryheid en vars lug van die mooi omgewing.

Die hoewe is sowat 5 km buite Groot Brakrivier.

Property details

  • Listing number T4633785
  • Property type House
  • Erf size 1.2 ha
  • Floor size 210 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Covered Parkings 2
  • Storeys 1
  • Built In Cupboards
  • Fenced
  • Laundry
  • Pool
  • Scenic View
  • SeaView
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Pantry
  • Paving
  • Built In Braai

Photo gallery

>