Reduced
R 2 000 000
calculate bond costs

603 m² Land available in Tergniet

603 m²
HD Media

n Vars Begin aan die Kus 603 m² Erf in Tergniet!

n Wonderlike geleentheid om jou eie droomwoning in die gewilde kusomgewing van Tergniet te bou! Hierdie ruim 603 m²-vakante erf, gele in n netjiese en veilige ontwikkeling, bied die ideale beginpunt vir kopers wat hul eie stempel op n nuwe tuiste wil afdruk. Geniet die besondere kus atmosfeer, die vars seelug en die rustige omgewing wat hierdie deel van die Mosselbaai-kus so aantreklik maak.

Met die vryheid om jou eie huis te ontwerp wat by jou behoeftes, persoonlike styl en toekomsplanne pas. Dink aan rustige oggende, ontspanne kusdae en gesellige aande in die gemak van n woning wat spesiaal vir jou geskep is. Of dit nou jou permanente woning, n vakansiehuis of n belegging vir die toekoms sal wees hier l die geleentheid om jou eie droom te verwesenlik!

Property details

  • Listing number T5675564
  • Property type Residential Land
  • Listing date 30 Oct 2026
  • Land size 603 m²
  • Rates and taxes R 1 800
  • Levies R 1 000

Photo gallery

Video