R 1 350 000
calculate bond costs

476 m² Land available in Tergniet

476 m²

Goedgele Erf in Tergniet te Koop

Hierdie is n mooi gelyk erf wat aan 3 kante reeds omhein is.

Kom bou jou aftree-huis hier in die 2de straat vanaf die strand, in n gevestigde area. Die winkels en mediese dienste is om die draai in Groot Brakrivier.

Van hier is ook maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George lughawe.

Hierdie is een van die min erwe in die area wat nog onbebou is.

Oorweeg hom met erns.

Property details

  • Listing number T5370694
  • Property type Residential Land
  • Listing date 30 Jan 2026
  • Land size 476 m²

Photo gallery