R 2 150 000
calculate bond costs

708 m² Land available in Tergniet

708 m²

ERF MET UITSIG TE KOOP IN TERGNIET

Mooi groot erf, lekker hooggele met n wye seeuitsig vir jou aftrede.

Kom skrop nes hier in die mooie Tuinroete waar munisipale dienste nog met trots uitgevoer word.

Die erf is naby die winkels en met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George lughawe.

Hierdie een gaan nie lank in die mark wees nie

Property details

  • Listing number T5449445
  • Property type Residential Land
  • Listing date 8 Apr 2026
  • Land size 708 m²

Photo gallery