869 m² Land available in Riviersonderend

16 bego street
869 m²

VRYHEID. Hierdie pragtige erf is geleë in Riviersonderend, ongeveer 260 kilometer vanaf Kaapstad. Hierdie pragtige erf is 869 vierkante meter met die mooiste uitsig op die omliggende plase.

Riviersonderend het sy naam te danke aan die rivier wat hier verby vloei. Die Sonderendrivier.

Aan die voet van ons pragtige blou berge, waarvan die kleur elke dag verander, l uitgestrekte lande bedek met goudgeel canola.

Hierdie klein dorpie, met die N2 as Hoofstraat, voorsien aan al die behoeftes van die inwoners, sowel as die verbygaande toeriste.

Riviersonderend spog met ''n golfbaan, rolbalklub, tennisbaan en die Kleinbergie staproete. Elke jaar word hier ook ''n Run and ride aangebied, waarvan die roete deur ons pragtige lande en natuurskoon gaan.

Hierdie is die klein dorpie waar die pragtige natuur deur u bewonder en beleef kan word.

Property details

  • Listing number T2477206
  • Property type Residential Land
  • Erf size 869 m²

Photo gallery

>