2 Bedroom House in Rusticana
Netjiese 2 slaapkamer meenthuis beskikbaar 1 Februarie 2026. Dubbel badkamer en enkel motorhuis.
Eenheid is Diere-Vriendelik.
Baie netjiese meenthuise in gevestigde kompleks net 8km vanaf Vaal Mall in Vanderbijlpark beskikbaar. 24 huise in kompleks. Baie rustig en veilig. Grens aan teerpad.
Solar Geysers en Pre-Paid krag.
Pre-Paid Water
Die kompleks beskik ook nou oor fiber internet vir u eie rekening.
Skakel of whatsapp asb vir meer inligting.
Let ook asb daarop dat foto's op hierdie blad algemene foto's van die kompleks is, en nie die spesifike eenheid is wat beskikbaar is nie. Eenhede lyk almal basies dieselfde maar binne afwerkings mag effens verskil aangesien die kompleks oor die afgelope 25 jaar in 3 fases gebou is. Maak asseblief 'n afspraak en kom besigtig die beskikbare eenhede self indien u belangstel.
Property details
- Listing number RR891375
- Property type House
- Listing date 9 Dec 2025
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 2
- Garage parking 1
- Pet friendly
- Access gate
- Built in cupboards
- Fenced
- Kitchen
- Garden
- Family TV room