R 8 200
Deposit: R 12 300
3 Bedroom House in Polokwane Central
3
1
Available: 01 Feb
Te Huur: Ruim 3 Slaapkamer Huis Doornbult
Hierdie netjiese en goed-versorgde huis is nou beskikbaar vir huur in die rustige area van Doornbult, ongeveer 12 km vanaf die dorp op die Soetdoringspad, met sowat 1.8 km grondpad.
Die eiendom bied die volgende:
3 Gerieflike slaapkamers
1 Netjiese badkamer
''n Praktiese kombuis
Ruim sitkamer vir gesinstyd
Dubbel motorafdak vir veilige parkering
Ekstra stoorruimte vir jou gerief
Prepaid elektrisiteit vir maklike koste-bestuur
Boorgatwater ingesluit, met watertenk en drukpomp vir konstante watertoevoer
Gelee op eie erf vir privaatheid en ruimte
Ideaal vir ''n gesin of iemand wat van rustigheid hou, maar steeds naby die dorp wil bly.
Kontak ons vandag om n afspraak te maak vir besigtiging!
Property details
- Listing number RR4576277
- Property type House
- Listing date 5 Jan 2026
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Pet friendly
- Garden