Land Area 1643 m²
Rates R 106
Ligging!! Ligging!!!Groot erf 1643m2 wat geleë is op die uithoeke van Sutherland. Die oostelike en suidelike kante kan nie toegebou word nie, dit kyk uit op skone natuur.
Ongelooflike eiendom vir hierdie prys!