Floor Area 330 m²
Land Area 1823 m²
Levy R 2352
Exclusive Mandate
Werkswinkel-area. Heffing: R2352 Die werkswinkel-area, met n vloeroppervlakte van 330m2, is toegerus met twee skuifdeure aan die westekant van die gebou, twee skuifdeure aan die oostekant van die gebou en een skuifdeur aan die suidekant van die gebou.