Back
Menu
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 1
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 2
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 3
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 4
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 5
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 6
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 7
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 8
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 9
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 10
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 11
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 12
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 13
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 14
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 15
2700 m² Land available in Kabeljous photo number 16

2700 m² Land available in Kabeljous

R 861 000

Land Area 2700 m²

Twin Valley Natuur Landgoed - Ontdek weer die plattelandse leefstyl van ouds -

Welkom by Twin Valley Natuur Landgoed, waar n rustige en amper vergete oudwreldse leefstyl weer moontlik is. Hier smelt die ongetemde skoonheid van n landelike omgewing soomloos saam moderne geriewe wat gekomplimenteer word deur asemrowende oop ruimtes en uitsigte.

Die landgoed rus teen die agtergrond van die betowerende kusdorpie Jeffreysbaai en die Hanekam bergreeks en bied n merkwaardige leefstyl wat vryheid en volhoubaarheid in perfekte harmonie uitbeeld.

Die idilliese gevoel van gister kan eindelik weer ervaar word wanneer jy die ultra-veilige plaasomgewing binnegaan waar jy kinders sien fietsry en visvang in die plaasdamme. Dit tesame met die perdestalle en perdrygeriewe, staproetes en bergfietspaadjies, bevorder 'n buitelugleefstyl vir die hele gesin.

Die erf is 2700m groot en bied eindelose potensiaal vir n huis wat deur jou en jou gesin se drome bewaarheid kan word. n Goed-deurdenkte ontwerp kan n oase van binne/buite styl kombineer met n praktiese benadering tot jou en jou gesin se behoeftes en om ook n groener leefstyl te bevorder. Daar is n totaal van 9 prag eiendomme wat reeds op die landgoed pronk en planne vir die volgendes is reeds goedgekeur om gebou te word.

Totaal vry van munisipale dienste, staan Twin Valley Natuur Landgoed as 'n baken van selfvoorsiening, waar elke aspek van die lewe in balans met die omgewing saamleef. Hier is sonkragstelsels n vereiste en vars water word voorsien deur middel van n standhoudende fontein op die landgoed.

n Oorvloed van wildspesies wat Swartwitpens, Njala, Bosbok, Gouewildebees, Sebra en Rooibok insluit, komplimenteer die reedsbestaande natuurlewe wat vrylik op die landgoed en tussen die wonings rondbeweeg. Ongeveer 152 voëlspesies word ook hier aangetref, wat die landgoed n paradys maak vir enige ywerige voëlkykers.

Afgesien van die rustige en beeldskone natuurlike omgewing en aktiwiteite, bied Twin

Read More

Contact Agent

Need a home loan?