Tenders sluit om 12h00 op 28 Maart 2024
Handig Tenders in by : JJC Kock Prokureurs Kerkstraat 6, Edenburg
Plaas 1 - Carlton
Grootte: 894,9046 hektaar .
Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld. Ideaal vir skaap en bees.
Daar is geen infrastruktuur behalwe vir ''n groot ou skuur en arbeiders huis nie.
''n Spruit loop deur die eiendom met '' n groot keerwal wat water voorsien van die fontein. Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing. Die pompe word gedryf deur Solar Krag 25kva
Goeie Vrugbare grond
16 Ha besproeiing [9 ha lusern en 7 ha tef/gars]
54 299 Kubieke meter water
Heinings is in ''n goeie toestand
7 Kampe met veesuipings
2x Krale en dipgat
Drakrag 7 ha per GVE
Reenval 500 mm per jaar
1. Wet Seksie 21 [A] om water uit ''n waterbron te neem.
Waterlisensie Carlton ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes
64 299 kubieke meter water uit keerwal en boorgate.
Plaas 1 - Kroonpost
Grootte: 1196,1662 hektaar.
Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld .Ideaal vir skaap en bees en wild.
Daar is ''n baie goeie modern 5 slaapkamer woonhuis.
Goeie slaggeriewe met koelkamer.
Wildskamp omhein met ongeveer 200 stuks wild [Sables,Eland,Gemsbok,Rooihartebees, Blesbokke, Swart Wildebeeste [te koop of soos verlang]
Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing.
Goeie Vrugbare grond
10 ha besproeiings lande
Heinings is in ''n goeie toestand
7 Kampe met veesuipings .
Krale en dipgat.
Drakrag 7 ha per GVE
Reenval 500 mm per jaar
1. Wet Seksie 21 [A] om water uit ''n waterbron te neem
Waterlisensie Kroonpost ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes
150 947 kub meter water per annum uit boorgate.