Land Area 376 m²
Plaas gelee tussen Winburg en Bloemfontein, slegs 5 km uit Winburg, gelee tussen die N1 en Winburg Brandfort pad. Grondpad in goeie toestand.
Lyndrade is meestal reg, een sterk boorgat maar nie toegrus nie. Idiaal vir beesboere wat extra weiding soek, of diere wil aanhou en in die dorp self bly.
Soetveld, grens aan die revier.
Maklike toegang vir diere onder deur die N1 van een kan na die ander.
Kontak ons nou vir besigtiging.