Floor Area 140 m²
Land Area 397 m²
Rates R 450
Neat Pozzie
Kawie opsoek na n nuwe baas genaamd Dawie of Gawie of Harvey!!!! En wat offer di Pozzie vir di nuwe baas???. Behalwe di gewone features kry hulle n lekker Fireplace inni spacious Lounge/Dining area(met Knotty pine ceiling).Studeer kamer ook available.Groot,netjiese Kitchen met good old fashioned ingeboude kaste.Spacious leef areas,geteeld.Da is ook 4 x security cameras(wees gewaarsku skelms).Electricity is op Prepaid(control jou eie rekening).Single Garage met Servant Quarters en open parkings vir so 4 karre.Netjiese tuin spasie beskikbaar vir di groen vingers.Niks werk is hier nodig.Stap sommer skool/kerk toe af in di straat.Sienn is glo ...... bel my
Key Property Features
3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
4
Open Parkings
✔
Family Tv Room
✔
Fireplace
✔
Garden
✔
Kitchen
✔
Paving
✔
Pet Friendly
✔
Staff Quarters
✔
Study