Sold
R 1 380 000
calculate bond costs

1 Bedroom Apartment in Rietfontein

1 1 127 m² 127 m²

3 SLAAPKAMER DIE OOG AFTREE LANDGOED

3 Slaapkamer Eenheid Die Oog Aftree Landgoed

Beleef luuksheid en leefgerief in hierdie ruim 3 slaapkamer, 3 badkamer huis, ideaal geleë in die gewilde Die Oog Retirement Estate naby die Waterberge.

Die oopplan-leefarea skep n warm atmosfeer met n ingeboude braai en genoeg plek vir n groot eetkamertafel perfek vir onthaal en gesinskuier.

Die moderne kombuis is n droom ruim, met volop kaste én n gerieflike spens.

Geniet ''n klein, omheinde tuin maklik om te onderhou en ideaal vir troeteldiere.

?? Parkering is geen probleem nie: die eiendom het n motorhuis én aparte afdak (carport).

Ekstra geriewe in die landgoed sluit in:

Swembad en jacuzzi

Goeie sekuriteit en toegangbeheer

Restourant en koffiewinkel

Gholfputjie, tennisbaan en staproetes

Wild en natuur oral om jou

Mediese sorg beskikbaar op die perseel

Aktiwiteite en klubhuis vir sosiale geleenthede

Hierdie eenheid is perfek vir n veilige, aktiewe en rustige aftree-leefstyl waar jy steeds jou vryheid behou én elke dag kan geniet!

VISION REALTY (PTY) LTD trading as RE/MAX Vision (Mookgophong) operates in terms of a franchise agreement with RE/MAX of Southern Africa.

Property details

  • Listing number T5303076
  • Property type Apartment
  • Listing date 13 Nov 2025
  • Land size 127 m²
  • Floor size 127 m²
  • Rates and taxes R 780
  • Levies R 3 500

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1

Photo gallery