''n Spog eiendom in ''n luukse landgoed vir persone van 50 jaar of ouer! Wees die eerste persoon om in hierdie splinternuwe eiendom in die gesogde Bergvallei Aftreelandgoed in Montana in te trek.
Koop direk van die ontwikkelaar en betaal geen oordrag kostes.
Tree met gemoedsrus af en geniet bekostigbare heffings plus wreldklas fasiliteite op terrein soos:
- 24-uur sekuriteit met patrolerende wagte, toegangsbeheer en CCTV kamaras.
- Leefstyl sentrum
- Sorg sentrum (Frail care)
- Restaurant
- Koffiewindel
- Haarsalon
- Wassery
- Oord bussie
- Gemeenskaplike saal
- Spreek kamers
Hierdie tweeslaapkamer huis het 1-badkamer, ''n mooi oopplan kombuis en eetkamer en ''n enkel toesluit motorhuis.
Maak vandag ''n afspraak om self hierdie spog nuwe aftreelandgoed te sien!