Floor Area 44 m²
Rates R 450
Levy R 1800
Kom geniet u aftrede in die immergewilde Bougainvilla aftreeoord, Montana-Tuine.
Die eenheid is op die grond en is kompleet met 1 slk, 1 badkamer, oopplan kombuis/sitkamer, afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 uur sekuriteit
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Eetsaal
Gemeenskapsaal
Sorgsentrum
Kliniek, doktersbesoeke
Paniekknoppie in eenheid
Koffiekroeg en vele meer
Key Property Features
1
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Lounges
✔
Patio
✔
Security Post