Pragtige ruim eenheid beskikbaar in die gewilde Wilgers Aftree Oord, geleƫ in Willow Park Manor, Pretoria Oos.
Naby aan die Wilgers Hospitaal, Grove Mall en ander winkelsentrums. Baie sentraal !!!
Die eenheid bied 3 ruim geteelde slaapkamers met ingeboude kaste.
2 Badkamers, 1 met bad en een met stort (en-suite)
Die moderne oopplan kombuis bied ''n breakfast nook wat aansluit by die leefareas wat gebruik kan word as ''n sitkamer en eetkamer.
Die kombuis bied genoeg plek vir alle benodighede bv. wasmasjien, skottelgoedwasser en yskas.
Die dubbel motorhuis is aan die eenheid gele en bied geteelde oppervlakte met ingeboude kaste.
Daar is ''n patio aan die voorkant en ''n heerlike ekstra stukkie grasperk aan die agterkant van die eenheid.
Die Oord is dierevriendelik.
24 uur Sekuriteit / Dokter / Eetsaal / Biblioteek / Suster aan diens / Fibre.
Moenie hierdie besondere eenheid misloop nie !!! Skakel vir ''n afspraak vandag !!!