3 Bed Simplex in Montana Gardens
R 2 095 000
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.
Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:
- Woonstelle vanaf R795 000
- Huise vanaf R1,295M
Wees die eerste persoon om hierdie luukse huis in te trek!
Dit bied 3 ruim slaapkamers, 2x badkamers en ''n automatiese dubbel motorhuis. Graniet toonbanke is standaard en die huis het reeds ''n omsetter en battery stelsel (5KVA inverter en 5KVA Lithium battery)
Koop direk van die ontwikkelaar en betaal GEEN OORDRAG KOSTE!
Die fasiliteite op terrein sluit in:
- 24-uur sekuriteit met patrolerende wagte
- Sorg sentrum met verpleeg personeel op terrein, 7 dae ''n week, 24-uur ''n dag.
- Spreekkamers
- Restaurant
- Koffiewinkel
- Haar- en skoonheid salon
- Biblioteek
- Gemeenskap saal
- Oord bussie
Die ontwikkeling is elke dag op skou, maar ''n afspraak is belanrik.