Land Area 1350 m²
Levy R 2700
Bou jou droomhuis in ''n spog golflandgoed in die Bosveld ! Bouplanne beskikbaar op aanvraag, groot en ruim erf, klein wild loop vrylik rond tussen die erwe, baie veilig en privaat, perfek vir die persoon wat hou van luuksheid met ''n tikkie bosveld en weg van die stad se gejaag.