SPACIOUS 4 BEDROOM HOUSE FOR SALE!
This property is Ideal to work from home.
The living space of the house consist of Family/TV Room, a lounge, a study (with private entrance) and a dining Area.
The kitchen has a separate scullery and laundry area. It also has a big pantry and an eye level stove.
One bedroom is in front of house and 3 bedrooms are down the hall.
2 Bathrooms.
Pre-Paid Electricity
A 5th bedroom can be another store room as well.
This property also has a swimming pool (salt).
Double garage (manual) and another garage to the left. You will also find a big store room with an outside toilet.
Borehole - Not equipped.
Electric Fencing.
Big Yard
Ruim 4 Slaapkamer huis te koop!
Hierdie eiendom is ideaal vir diegene wat van die huis af wil werk.
Die leefareas sluit ''n Familie / TV kamer, sitkamer, eetkamer en studeerkamer met ''n privaat ingang in.
Die kombuis het ''n aparte opwas en wasgoed area. Daar is ook ''n groot spens en ''n oog hoogte oond.
Een slaapkamer is aan die voorkant van die huis, tewyl die ander meer agter in die huis is. Daar is 2 badkamers.
Voorafbetaalde krag.
''n Vyfde slaapkamer kan in nog ''n stoorkamer omskep word.
Hierdie eindom beskik ook oor ''n sout water swembad.
Die huis beskik oor ''n dubbel garage en nog ''n garage aan die linkerkant. Ook is daar ''n groot stoorkamer met ''n buite toilet.
Daar is ''n nie-toegerusde boorgat, asook elektriese omheining.
Groot erf.