Breath-taking 21Ha farm for sale in Modimolle.
Offering 3 homes a Large Lapa with a 100m2 Storeroom/workshop, 2 separate garages are located near the main dwelling with a tool shed attached.
1 Equipped Borehole(untested). Farm is enclosed by a 2.2m Game fence with separate camps.
Bird keeping cages as well as a 360m2 tunnel(empty), a beautiful 2 storey, 2 bedroom home with a spectacular view. A Granny flat can be found next to the home with a 2 storey thatched roof home and a extra 2 bedroom brick home, enough for the whole family.
The farm would be used best for its scenery and rich soil. The topography of the farm is flat.
Why wait, book a viewing today to own your own piece of the BUSHVELD.
Asemrowende 21Ha plaas te koop in Modimolle.
Bied 3 huise ''n Groot Lapa met ''n 100m2 Stoorkamer/werkswinkel, 2 aparte motorhuise is naby die hoofwoning geleë met ''n gereedskapskuur aangeheg.
1 Toegeruste boorgat (ongetoets), en is omhein met wilds heining.
Voëlhokke asook ''n 360m2 tonnel (leeg), ''n pragtige 2 verdieping, 2 slaapkamer huis met ''n skouspelagtige uitsig. N woonstel is langs die hoof huis gevind.
Daar is een 2 verdieping gras dak huis met 2 slaap kamers en n 2 slaapkamer steun huis. Meer as genoeg vir die hele familie.
Die Plaas sal die beste gebruik word vir sy natuurskoon en ryk grond. Topografie van die plaas is plat.
Waarom wag, bespreek vandag ''n besigtiging om u eie stukkie van die BOSVELD te besit.