42.82 HA Farm for Sale!
This farm does not have a house on it, but it has :
5 x 1 Sleeper Wooden Chalets
2 x Ablution Blocks
1 x Kitchen
Fenced with 2.2m Game fencing.
1 Equipped Borehole, deliveres 2500l/h.
Fertile soil and tree species include : Elephant Root, Black Thorn, Flame Thorn and Hook-Thorn.
100 150 Small Game like Impala, Wathogs and Klipspringers.
This farm is a black canvas waiting just for you to develop into your needs!
Please call me for a viewing!
42.82 HA Plaas te koop!
Hiedie plaas het nie n huis op nie, maar het wel :
5 x 1 Slaap Hout Chalets
2 x Ablusie Blokke
1 x Kombuis
Omhein met 2.2m Wildsheining
1 x Toegeruste Boorgat wat 2500l/h lewer.
Vrugbare Sand- en Rooigrond met boomspesies wat insluit : Olifantswortel, Swartdoring,
Vlamdoring en Haak-en-Steek
100 150 Kleinwild wat rondloop soos Rooibokke, Vlakvarke en Klipspringers.
Hierdie plaas wag net vir u om ontwikkel te word volgens u behoeftes!
Skakel my gerus vir n afspraak.