Baie gerieflike 2 slaapkamer aftreehuis te koop in aftreeoord in Modimolle
Die leef area skei die twee slaapkamers vir gerief en privaatheid indien gaste oorslaap.
Beide die slaapkamers het en suite badkamers
Die hoofslaapkamer se badkamer het stort en bidet.
Die 2de slaapkamer het volledige badkamer met ''n hoekbad en stort
Die oopplan sitkamer en kombuis grens aan die eetkamer.
Die opwas gedeelte van die kombuis is uit die oog aan die teenoorgestelde kant
Die sitkamer loop uit op klein oop stoep en ruim tëeldak lapa met ingeboude braai - ''n gawe kuier area.
Die huis het dubbel motorhuis en lang karavaan afdak agter roldeur aan die suide kant
Die tuin is nie te groot nie en baie privaat.
Hierdie is ideale aftreeplek vir 50 plussers sonder afhanlikes in veilige, rustige en stil bosveld omgewing.
Kom kyk gerus self.
____________________________________________
Very comfortable 2-bedroom retirement house for sale in a retirement village in Modimolle.
The living area separates the two bedrooms for convenience and privacy if guests stay overnight.
Both bedrooms have en-suite bathrooms. The main bedroom''s bathroom includes a shower and bidet. The second bedroom has a full bathroom with a corner bath and shower.
The open-plan living room and kitchen adjoin the dining room. The kitchen''s washup area is discreetly positioned on the opposite side.
The living room opens onto a small open porch and a spacious tiled roof lapa with a built-in braai - a wonderful entertaining area.
The house features a double garage and a long caravan carport with a roller door on the south side.
The garden is not too large and very private.
This is an ideal retirement spot for those aged 50 and above without dependents, in a secure, peaceful, and quiet bushveld environment.
Feel free to come and see for yourself.