Land Area 594 m²
Rates R 830
Aftreehuis te koop in Modimolle
Ideale aftreeplek vir 50 plus persone sonder afhanlikes, in ''n rustige, veilige en stil bosveldomgewing.
Die huis bied:
2 slaapkamers (hoofslaapkamer met en suite badkamer en skuifdeur na buite)
2 badkamers
Oopplan sit/eetkamer
Die kombuis vorm mooi eenheid met die leefarea
Daar is afsonderlike opwas area langs die kombuis
Langs die dubbel motorhuis is ''n ruim karavaanafdak.
''n Rustige atmosfeer word geskep in die tuin met paar koelte bome, groen gras en plante.
Kom kyk gerus
Key Property Features
2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
✔
Laundry
✔
Patio
✔
Pet Friendly