THIS GUESTHOUSE IS SITUATED ON 2400M WITH AMPLE GRASS AND LARGE TREES.
This going concern is very well established and has been operating for many years it has a huge amount of returning guests. All furniture is included in this deal.
The guesthouse currently offers 9 bedrooms, all en-suite. They all are fitted with Aircons, TV''s, kitchenettes, minibars and fridges. There is space for a dining room or can be converted in more rooms
The property has a walled fence with electric fence, offering privacy and security to its guests. There is an equipped borehole as well as backup tanks.
There is also staff rooms as well as a storeroom and a generator is also included.
HIERDIE GASTEHUIS IS GELEĆ OP 2400M MET GRASPERKE EN GROOT BOME.
Die loopende saak is goed gevestig in die lokale mark en handel al vir n aantal jare. Dit het n groot hoeveelheid herhaalde besigheid. Alle meubels en toerusting is ingesluit.
Die gastehuis bied tans 9 kamers elk met eie badkamers aan. Alle kamers is toegerus met lugreelings, tvs, kombuis eenhede, mikrogolwe en klein yskassies. Daar''s n gedeelte wat as eetkamer gebruik kan word of dalk nog in kamers omgeskep kan word.
Die eiendom is met n siersteen muur omring wat privaatheid bied vir die gaste en ook ge-elektriviseerd is vir sekuriteit vir die gaste. Daar''s n toegeruste boorgat asook tanks.
Ook personeelkamers, asook n stoor beskikbaar en n kragopwekker.