Retirement Village / Aftree geleentheid by Die Oog Aftree Oord Naboomspruit
Die Oog Aftree Landgoed is die gewildste aftree geleentheid in die Noorde. Naboomspruit is 90min se ry vanaf Pretoria op die N 1 Noord. Die Oog is 15 km vanaf Naboomspruit in die hartjie van die pragtige Bosveld.
Kom tree hier af en word deel van ''n pragtige gemeenskap, hier by Die Oog word baie aktiwitiete vir die inwoners aangebied,
Hier is gemoedrus met die versorgins eenheid en die hoë sekuriteit wat toegepas word vir die inwoners.
Hierdie uitstekende huis is perfek geleë in aftree oord met ''n asemrowende uitsig oor die Bosveld.
Die huis is eksklusief en modern en bied drie slaapkamers, 2 badkamers, lieflike oopplan leef en kuier area met konsertina skuif deure na die balkon. Die lekkerste kuier vertrek is op die tweede vloer en vanaf hierdie vertrek is die mooiste uitsig oor die Bosveld.
Dubbel motorhuis met baie mooi en netjiese ingeboude kaste.
Afdakke, een vir die karavaan, golfkar en een vir ''n sleepwaentjie.
Kom trek in en begin leef, hier is alles onder een dak netjies en net reg!
Kontak my vandag nog vi r ''n afspraak..
.
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag