Pragtige drie slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
Uitstekende 3 slaap kamer huis te koop in Naboomspruit. Hierdie besonderse huis is in 'n uitmuntende toestand, baie goed versorg en onderhou en uitstekend instandgehou. Die huis is geleƫ in 'n veilige kompleks met 24/7 sekuriteits toegangs hekke. Hierdie is 'n voltitel eiendom met geen maandelikse heffings slegs 'n minimale maandelikse hek fooi. Die huis bied 'n pragtige ingangs portal, gesellige en sonnige sitkamer. Ruin eetkamer, kombuis, Smeg gassstoof, spens en apparte opwas Die hoofslaapkamer het 'n en suite badkamer, baie ingeboude kaste,'n jacuzzi met 'n lekker kuier area Hierdie vertrek het 'n deur wat uitloop na die privaat tuin en lapa. Twee gaste kamers en 'n gaste badkamer. Dubbel motor huis, met 'n dubbel afdak,plaveisel in die oprit.Groot karavaan afdak. Twee x 2.500lt water tanks en druk pomp. Volledige besproeiing met rekenaar. Sonkrag inverter 5.4 kw.2 Lithium batterye 7 kw voorafbetaalde krag meter. Alles is net hier wat jou hart begeer vir gemoedsrus en vir n gemaklike en gerieflike leefstyl..
Die huis is gereed vir intrek.
Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag