Land Area 630 m²
Rates R 800
Levy R 250
Uitstaande Huis tekoop in Naboomspruit.
Hierdie Pragtige huis het 3 slaap kamers met 2 vol badkamers met n stort en bad.
Slaap kamers met baie ingeboude kaste hoof slaapkamer met en-suite badkamer.
Oop plan sit en eet kamer. Gerieflike oop plan kombuis.
Son stoep met uitsig op die tuin.
Hierdie is ''n netjiese intrek en bly huis.
Enkel garage met skadu afdak parkeer spasie.
Paving
Maklik onderhoubare Tuin.
Alle vertrekke met dak waaiers
Tank met drukpomp.
Die huis is goed gelee, in ''n veilige voltitel kompleks.
Key Property Features
3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
✔
Laundry
✔
Pet Friendly