Twee slaapkamer huis te koop by die Die Oog Aftree Landgoed Naboomspruit.
Pragtige en gerieflike aftree huis met n grasdak te koop by DIE OOG AFTREE LANDGOED. Hierdie twee slaapkamer huis is perfek geleƫ op die Landgoed, binne loopafstand van die kantoor, sorgsentrum en swembad. Die huis is hoog op geleƫ, met geen storm water gevare nie. Die omgewing om die huis is baie privaat met n lieflike uitsig op die oopveld en gevestigde tuin. Hier is n tandem afdak vir twee voertuie, en twee ekstra oop parkeer areas. Met die 2 x1000lt watertanks en drukpomp is hier altyd water. Die oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis en stoep gee n gesellige atmosfeer en leef ruimte. Die hoofslaapkamer is ruim, het n en- suite badkamer, genoeg ingeboude kaste n deur wat uitloop na die privaat tuin. Die tweede kamer het ook n en-suite badkamer. Hier is n studier kamer met n ingeboude lessenaar en boekrakke. Die kombuis en badkamers se afwerking is van graniet. Vol Maxidor sekuriteits deure en voor vensters. Die Geyser is elektries en Solar en die omskakelings is in plek, die batterye is uitgesluit.
DIE OOG AFTREE LANDGOED:- Gemoedrus vir n veilige en gelukkige aftrede, kom geniet die Bosveld op sy beste, skakel in by al die bedrywighede, stokperdjies, fietsry klub en wildsritte in die privaat wildtuin.
DIE HEFFING:- Sluit die geboue se buite versekering en instandhouding in, skoonmaak dienste 1 x per week, tuin dienste 1x per week, water en gratis gebruik van die oord se fasiliteite. 24 Uur sekuriteits beheerde toegangs hekke. Kontak my vandag nog vir ''n afspraak!
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag