Pragtige vier slaapkamer huis te koop in Naboospruit
Hierdie is ''n ideale gesinshuis. Die huis bied vier slaapkamers. Aantreklike voorstoep en ontvangslokaal. Enorme sitkamer, pragitge TV en eetkamer met lieflike hout afwerkings. Gerieflike kombuis met baie kaste. Die kamers is ruim en die badkamers is mooi en modern afgewerk. Hier is ''n dubbel motor huis met ''n stoor kamer. Die boorgat is sterk en die tuin is gevestig. Die vooraansig is aantreklik met die netjiese plaveisel en pallisades. Perfekte ligging vir skoolgaande kinders binne loop afstand van die skole. Kom trek net in! Kontak my vandag nog vir ''n afspraak.
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag