Land Area 17 ha
Prys is onderhandelbaar.
Unieke geleendhuid vir ontwikkeling van 17HA, die eiendom l langs die Olifants rivier met 1.6km rivier front, waarvan 10 erwe van 1HA al reeds uit gel is. Die eindom le op die R555 teerpad op die ou Witbank en Middelburg pad.
Ruiterhof uitleg voorstelle.