Back
Menu
4 Bed House in Kranspoort photo number 1
4 Bed House in Kranspoort photo number 2
4 Bed House in Kranspoort photo number 3
4 Bed House in Kranspoort photo number 4
4 Bed House in Kranspoort photo number 5
4 Bed House in Kranspoort photo number 6
4 Bed House in Kranspoort photo number 7
4 Bed House in Kranspoort photo number 8
4 Bed House in Kranspoort photo number 9
4 Bed House in Kranspoort photo number 10
4 Bed House in Kranspoort photo number 11
4 Bed House in Kranspoort photo number 12
4 Bed House in Kranspoort photo number 13
4 Bed House in Kranspoort photo number 14
4 Bed House in Kranspoort photo number 15
4 Bed House in Kranspoort photo number 16
4 Bed House in Kranspoort photo number 17
4 Bed House in Kranspoort photo number 18
4 Bed House in Kranspoort photo number 19
4 Bed House in Kranspoort photo number 20

4 Bed House in Kranspoort

R 1 500 000

4 Beds
3 Baths
2 Garages
Levy R 1230

n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk die groot werk is reeds voltooi en is die A- raamhuis 100% bewoonbaar met n oopplan braaikamer, eetkamer, kunstige kombuis asook aparte opwaskamer. Daar is reeds 2 ruim slaapkamers met en- suite badkamers voltooi, asook n groot loft area wat veeldoelig gebruik kan word. Dan kan jy op jou tyd die res van die huis bo verder voltooi.....van die badkamerbenodighede is reeds aangekoop en kan jy met tyd daar klaar maak. Dit is heerlike groot kamers bo wat ook vir verskeie doeleindes gebruik kan word ....of vir verdere slaapkamers, of self n studeer/ nutskamer waar jy ure aan jou stokperdjies kan spandeer Die huis se afwerking is rustiek en is daar slim met sinkplaat gewerk om n unieke karakter aan veral die kombuis en badkamers te gee. Die dakwaaiers is welkom.

Die dekarea bied lekker kuier plek en kan daar heerlik afgekoel word in die swembad tussen die werk en braaiery deur....die erf is maklik toeganklik met n dubbel motorhuis en bied dit onderdak toegang tot die huis. Daar is nog geen tuin nie so jy kan kom speel en die erf na jou behoefte verder ontwikkel.

Kranspoort bied n unieke leefstyl waar die tempo stadiger is en kinders nog in die straat kan speel en fietsry...die lug is skoon en die Bosveldomgewing met sy baie voëls en mooi bome is enige fotograaf se droom. Die wild loopvrylik rond tussen die huise en is die Rooibokke, Koedoes. Njalas, Zebras en Vlakvarke gereelde besoekers by die huise. Van tyd tot tyd kom bederf die Kameelperde ons by die huis en veroorsaak dit altyd groot opwinding.

Daar is genoeg om jou besig te hou- van pragtige staproetes, tot uitdagende 4x4 roetes wat jou steeds elke keer verras. Verder is daar''n pragtige hengelarea wat deur klublede geniet kan word, asook n aktiewe voëlklub asook n pragtige Matchovich & Hayes ontwerpte gholfbaan waar die manne van die muise onderskei word, asook n baan waar diskgholf deur die hele gesin gespeel kan word. As jy verkies om sake rustiger te vat kan jy heerlik op die stoep kuier en tot laataand om die kampvuur sterre kyk en al daardie nuwe braairesepte saam met vriende of familie uittoets.

Moenie die geleentheid mis nie -Kom kyk self! Skakel Willemien vir n afspraak

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
Laundry
Pool
Security Post
Study

Contact Agent

Need a home loan?