Land Area 76 ha
Wat ''n uitsig!
Hiedie stukkie paradys, kyk uit op Loskopdam. Hier kan jy jou droom huis of ''n gerieflike vakansie oord ontwikkel, waar jy somer met jou aftrede ook sal kan rustig verkeer. Die plek het hope potensiaal, wat jy kan ontwikkel na jou harts begeerte.
Kom leef jou droom uit en skakel vandag nog!